30 Augustus 2006 – Seks, Eskimo’s en die Taaldebat
![]()
11 Oktober 2006 – Knerp jou boude, want dis alles waar
21 Februarie 2007 – Red jou land – piepie met oorgawe
22 Maart 2007 – Hierdie rubriek het ‘n punt. Soek dit.
![]()
2 Mei 2007 – Facebook maak Matie-bene lam.
1 Augustus 2007 – Breindood platejoggies trek wa deur drif
3 Oktober 2007 – Bergies se skaars skoolhoofde
6 Februarie 2008 – Gewoontemisdadiger ontmoet die ouers
5 Maart 2008 – Van Coke met Jurie se els gekartel
Stultus word gepubliseer in Die Matie
© Johan Swarts 2006-2008











November 13, 2006 at 6:34 pm |
FRIKKEN ROFL!
haha GG WP
^_^
Peace out
Stefaan
Nee
ek
hou
daarvan
om
twee
keer
enter
te druk
>
March 2, 2007 at 4:37 pm |
Knerp jou boude…. sê hulle! En jissie man, my God is nie ‘n God van voorwaardes nie. Daai e-pos met “if you believe”…. moet ek nou my geloof bewys of wat?
Dan is daar die Suidlanders se Uhuru nonsens – regtig? Sal die regering die gans wat die goue eiers lê keelaf sny? Miskien is ek stupid, maar ek glo nie Wolf gaan vir Rooikappie vreet nie.
My delete knoppie werk oortyd – ek hanteer daardie tipe goed soos iets wat aansteeklik en aanstootlik is…..
Lekker naweek,
Jo-Ann
April 6, 2007 at 2:12 pm |
Hallo daar Johan,
ek hoor toe by Andre dat ek jou rubriek oor die storie waar die punt wegkruip moet lees, en ek is halfpad. Ek is bly jy het die vreugde van jou kussing ontdek, mag julle vele gelukkige jare saam he & nooi my asb. na die huweliksbevestiging, dalk bring ek vir julle ‘n klein kussinkie (‘n pienke).
Bye
ettevy
August 29, 2007 at 10:32 am |
Lees nou net “Knerp jou boud”. Ek kry soms die indruk mense dink God is demokraties. Hoe meer mense vir ‘n saak bid hoe groter is die kans dat God die gebed gaan verhoor. Ek put die grootste behae daaruit om sulke “geestelike kettingrbiewe” te “delete” en vir die ou wat dit gestuur het te laat weet dat ek dit gedoen het.
September 27, 2008 at 7:58 pm |
[...] dan ‘n idee vir die volgende Stultus© as kommentaar op hierdie entry. Dis die regte ding om te doen. ids.push(280);SHARETHIS.addEntry({ [...]
September 29, 2008 at 1:56 pm |
[...] Johan Swarts • November 30, 2006 Ek het vanmiddag op ‘n sigkopie van my heel eerste Stultus© afgekom, geskryf toe ek ‘n jeugdige 16 jaar oud was. Dis in my hoërskool se koerantjie [...]