π

6 Responses to “π”

  1. Cobus Says:

    ek’s honger.

    btw,
    onuitputbare bron van kreatiwiteit.. jy.

  2. aventer Says:

    Wag ‘n bietjie…

    Pi is nie heeltemal 3 nie…sies vir jou….nou stel jy nog uit ook!!!

    Hoe kan jy dit aan Frikkkie doen???!!!

    Kyk hoe huil hy nou… :lol:

    Se jy’s jammer…

  3. demoerin Says:

    3 wyse manne
    3 sterre in Orion se gordel
    3 punte vir ‘n suksesvolle strafskop
    3 is die tweede priemgetal…ek dink?
    3 – some, 1 oorbodig vir 69… :lol: Hoe’s daai DGS?

  4. izak Says:

    3 meat pies en een groot slaptjips en een liter Coke , vir hoeveel ?
    2 is gesellige samesyn (maar dit kom mos eers more ) en 3 is ‘n skare.

  5. Skoenlappr Says:

    free (3) wif e

  6. DGS Says:

    Bliksem – jy mag maar somme maak, demoerin!

    Ons is nou naby genoeg dat ek kon uitfigure Sondag gaan een wees, wat natuurlik beteken Maandag gaan 0 wees. Of weer een. Of minus 1. Frok, ek’s nou so deurmekaar, ek sal maar eers weer Dinsdag kom kyk! :lol:

    BTW demoerin As 9 sonder 6 is, is hy/sy ook 3. Amazing!

Leave a Reply