4

7 Responses to “4”

  1. aventer Says:

    Ag nee my magtag…dit kan nie so aangaan nie…

  2. demoerin Says:

    4 pote vir honne en katte en tafels
    4 provinsies in die ou Suid-Afrika
    4 is die gemiddelde aantal tanne van ‘n bergie
    4 hartkamers
    4 seisoene
    4 is die getal om by Amerikaanse sanger, Lobo, se ouderdom vandag(31/07), by te tel om ons die antwoord…..ja 69 te gee! :lol:

  3. Cobus Says:

    kreatiewe stukkie L33tsp33k daar bo, ek’s trots op jou.

  4. Johan Swarts Says:

    bwaahahaaha, demoerin, jou vernuf ken geen perke nie.

    cobus – dankiez0rz :p

  5. Jenny Says:

    jy klink nogsteeds net soos ek gister, tel, tel tel… ai ai ai!
    waarheen tel ons nou eintlik? sê net seblief vir my jy gaan nie in negatiewes begin tel as jy by nul verby gaan nie!

  6. Johan Swarts Says:

    hopelik nie. hoewel ek nogal hou van minus 1.

  7. aventer Says:

    :shock:

    4 is die aantal weke wat die rekord gaan duur

Leave a Reply