6

6 Responses to “6”

  1. demoerin Says:

    Ek wonner of ek eendag 6 kinners gaan hê? Daar is 6 rolletjies in ‘n halwe dosyn. 6 is ook die helfte van die dissipels. 6 is ‘n onderstebo 9. Hulle pas ok mooi saam – 69. Ok, nou is ek moeg!

  2. DGS Says:

    Ek haat ses… Kan jy nie maar prematuur 5 nie?

  3. Emil Says:

    Dis die twee snaakste comments van die dag … oorals oor!

  4. Johan Swarts Says:

    sorrie, DGS, maar tel moet daar getel word.

  5. Bertus! Says:

    “Ten, put your fingers to my lips
    “Eight, run your fingers through my hair
    “Seven, touch me
    “Six, hold it . . . let’s go straight to number one!”

    Toetedeloedoe toetedeloedoe piiiieeeewwwwHOE!”

  6. aventer Says:

    6 is die hoeveelheid kilo’s wat ek verloor het
    is die hoeveelheid toetse wat ek nog die kwartaal moet skryf voor rekord begin

    *byt naels*

Leave a Reply