This entry was posted on Monday, July 28th, 2008 at 12:00 am and is filed under Algemeen Geskaafde Afrikaans. You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed. You can leave a response, or trackback from your own site.
This entry was posted on Monday, July 28th, 2008 at 12:00 am and is filed under Algemeen Geskaafde Afrikaans. You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed. You can leave a response, or trackback from your own site.
| kabouter on Padaanwysing | |
| Tassydiff on Jy in jou klein hoekie en ek i… | |
| Loy18 on Die keer toe ek ‘n gewoo… | |
| Vorwerk on Rassisme. Want Jesus kyk … | |
| JJPienaar on Wat gebruik jy? | |
| Cobus Potgieter DVD … on LOS KOMMENTAAR EN WEN! | |
| Amanda on Bab(b)el | |
| Adriaan on Pramberg oralom | |
| Duswricaraw on Stem | |
| intarlimi on Stem |

Theme Contempt by Vault9.
Blog at WordPress.com.
July 28, 2008 at 9:22 am |
Tick Tok.
July 28, 2008 at 10:23 am |
7
6
5
4
3
2
0
1
1
July 28, 2008 at 10:46 am |
Nee hel, ek probeer nog al my breinselle aan die gang kry na die naweek. Jy maakie mooi nie. Wat tel ons af? Ek issie goed met tussen die lyne lees nie.
July 28, 2008 at 12:04 pm |
muwhahahaha
July 28, 2008 at 12:24 pm |
demoerin: kijk bij de comments bij 10
July 28, 2008 at 3:18 pm |
Aaaahhhh. Alkohol is ‘n euwel. Ek dink al my goeie breinselle is nou dood. Hoe help mens die ander aan?
July 28, 2008 at 3:20 pm |
blokkiesraaisels.
July 28, 2008 at 4:23 pm |
Vreeslike agressiewe nommer hierdie 7! Why? Because 7 ate nine!
July 28, 2008 at 4:50 pm |
40 dayzzzzzzzzzzz rock!!!
July 28, 2008 at 6:25 pm |
Op daardie dag, as die aftelling by 4 kom, is daar ‘n beplande soensessie wat in die Laan daar by Skelmbos vir ‘n wereldrekord begin. Way to go! Dalk word daar onverpoosd gesoen tot by telling Zero ?
July 28, 2008 at 8:44 pm |
LAAN!
SOEN!
JAAAAAAA!!!!!
mwah mwah mwah….
*giggel*
July 28, 2008 at 9:28 pm |
Ag sies man…ek hou van my eie spoeg…
July 28, 2008 at 9:33 pm |
Gaan jy die groot vraag pop as jy by 0 kom of wat?
July 29, 2008 at 1:25 am |
lol @ blixer
iak – maar natuurlik. kom oom izak saamkus?
aventer – ek ook, ek sluk liters daarvan elke week.
pienk zuit – mens weet nooit nie…
July 29, 2008 at 7:02 am |
Jy maak nie mooi met ons nie Johan…ek gaan jou aangee by die SPCA
July 29, 2008 at 4:08 pm |
sou wou. ek sit net te ver agter die Bult . en die tannie kan nie meer so lank vasbyt nie. en sy word jaloers as ek selfs net dink om met vreemde tannies te dans . want sy se van dans kom soen en van soen kom… (kinders lees ook hier , ne?)