Tjirs (vir eers)

Atlete vir Christus (waarin ek ‘n kitaar slaan) vertrek vanaand vir hulle drie en dertigste jaarlikse toer deur die land. As jy op die volgende dorpies op die volgende datums is, kom groet gerus:

Toerroete

Ma 30 Jun Kimberley Ritchie Koffiefontein
Di 1 Julie Koffiefontein Petrusville De Aar
Wo 2 Julie De Aar Britstown Victoria-Wes
Do 3 Julie Victoria-Wes Loxton Carnarvon
Vr 4 Julie Carnarvon Sterling Williston
Sa 5 Julie Williston Calvinia

Ma 7 Julie Calvinia Loeriesfontein Nieuwoudtville
Di 8 Julie Nieuwoudtville Lutzville Vredendal
Wo 9 Julie Vredendal Clanwilliam Piketberg
Do 10 Julie Piketberg Velddrif Langebaan
Vr 11 Julie Langebaan Yzerfontein Malmesbury
Sa 12 Julie Malmesbury Bloubergstrand

Optredes vind 19:00 plaas op dorpe met vetgedrukte name – gewoonlik in die plaaslike NG-kerk of kerksaal. Plakkate met die nodige inligting is by elke dorp opgesit.

As ek weer hier skryf is dit op ‘n vlakte via GPRS. Wederom!

16 Responses to “Tjirs (vir eers)”

  1. rb Says:

    Geniet dit, veral Nieuwoudtville en Vredendal. Sê sommer hallo vir my swaer.

  2. Cobus Says:

    oh my shizzle. carnarvon.
    eks daar gebore.. :)

  3. boerinballingskap Says:

    Is jy ‘n atleet?

  4. Pikkelik Says:

    Laat weet tog as julle Mpumalanga toe kom! :mrgreen:

  5. BB Says:

    Be safe! en geniet!! – en ja, Gauteng is seker maar baie vêr en wyd en donker en gevaarlik en en en… maar ons kan regtig ook doen met ‘n Christus kuier hier bo, hoor!!?

  6. Wipneus! Says:

    Geniet dit!

  7. demoerin Says:

    Geniet dit en travel veilig!

  8. Johan Swarts Says:

    Tx almal!
    BiB – nope, ek sing.

  9. DGS Says:

    :lol: @ BiB! Ek het hom nogal ook nie as die atleet-tipe ge-picture nie! ;-)

  10. duskant Says:

    Jy moet daardie Koffiefontein geniet! ;-)

  11. Bertus! Says:

    Johan, spring jy paal vir Christus? Of gooi jy spies?

  12. demoerin Says:

    Is daar nie sein in dei vlaktes duskant De Aar nie? :lol: Update ons so bietjie oor die verloop van die resies.

  13. Pienk Zuit Says:

    Williston! Williston! Williston!!!!!!

    Dude, dis my skoonfam se wêreld daai.

  14. René Says:

    Heito, jy is vanaand in Malmesbury – ek sal dalk kom inloer!

  15. Johan Swarts Says:

    Kom se hallo :-)

  16. Johan Swarts Says:

    Urgh, die program het verander. Ons tree nou in die tronk op.

Leave a Reply