Vaarwel, Bertus!

Bertus! is onlangs saam met ‘n vriend en ‘n pizzaskyf buite die Swart Bul gewaar, waar hy Strafbare Manslag op sy eentjie gehelp het om gemesselde kallers in koeponvorm te verdien. Dit was dalk die laaste keer wat Bertus! sy erudisie sou uitbyt in die land van melk en xenofobie en daarom was dit ‘n heuglike dog weemoedige aand.

Gaan jou goed, Do Kwang. Stuur ‘n poskaart.

10 Responses to “Vaarwel, Bertus!”

  1. oopkop Says:

    Gaan hom mis.

  2. Pienk Zuit Says:

    Ek is seker Bertus sal oorreed kan word om sy erudiete sienings met ons te bly deel vanuit die land van sand en dadels.

  3. Johan Swarts Says:

    Ek hoop beslis hy doen dit.

  4. johannes coetzee Says:

    Bertus!

    bloggeroff ,,, jy nou regtig?

    sien jou hopelik by die bruilofsmaal…
    op 21 Mei van jaar van onse Heer 2011
    die prys is klaar betaal

    Mag Jahoe jou ryklik seën.
    Todat Hy kom…!
    (Heb 13:14) Want ons het hier geen blywende stad nie, maar ons soek die toekomstige.

  5. boerinballingskap Says:

    Dra al my groete en sterkte aan Bertus oor. En as hy sou waag om op te hou blog, gaan haal ons hom met ‘n hele karavaan kamele daar uit sy oase uit!

  6. Bertus! Says:

    O dis aandoenlik, o my genade, ek dink ek gaan h. . . ek gaan h. . . ek gaan

    BOEHOEOEHOEHOEHOEHOEWHAAHAHAHAHAHAAAAAAAAAAAAAAAAAA!!!!!!

  7. Wipneus! Says:

    Ek wonder wanneer kom jy terug Bertus?

  8. Roer Says:

    So kom nog ‘n harem…ek bedoel man tot ‘n val. Gaan jou goed Bertus!

  9. johannes coetzee Says:

    toemaar Bertuuuuuuhuuhuuu…. huuuuuhuuuuuswhaaaaaaaaaaa!!!!

  10. Bertus! Says:

    oukei hier is dit

Leave a Reply