Coke het geen voedingswaarde, Johan en dit is sleg vir jou tande. Bier is gesond en plaasvervanger vir brood.
Bly om te sien die mense drink Amstel en nie Black Label nie.
“Ribburger en Coke”…naaaahhh…klink netnie reg nie.
Rustig…hang natuurlik af hoe ver jy geswot het…Amstel is so ‘n “nagraads-bier”, dis nou wanneer mens al so pond of twee sylangs verdien. Black Label is voorgraadsbier vir die platsak student…’n end-of-the-month-saltycrack-snack. Maar ‘n saltycrack eweneens!
Duskant: Amstel was my voor en na-graad bier. Baie bly Heineken het hulle bier weer terug geneem. SAB maak maar swak bier.
Demoerin: Dink ook die botter kan maar bly. Maak elk geval net vet.
Laat ek nou maar die een wees wat oor die kos praat. Dis ‘n erg gebalanseerde bord kos daai. Al die regte voedingsgroepe, net een te veel stysel. As jy nou of die skyfies – of die brood weglaat kan jy maar ‘n bier bysit. Ek het so ‘n vet spesmaas Amstel is in alle geval gesonder as BL,
Pikkelik: Ek werk in hotel in Ierland. As hulle ‘n troue hou dan bedien ons , “boiled potatoes, mashed potatoes, new potatoes en chips. Hulle is sommer kwaad as daar nie genoeg aartappels is nie. Verder drink hulle enige iets met alkohol. Selfs “after shave” as dit alkohol bevat.
Whahaha @ Rustig… Moet dan al die warmmakers wees wat hulle gesond hou want met al daai stysel is een en almal ‘n kandidaat vir hoë cholestrol en ‘n hartaanval!!
Die ribburger en die coke sal die ding vir my doen. Coke mag na bewering sleg wees vir die tande, maar ek gee dit nie kans nie, sien ek sluk dit af. Waars daai burger. Ek is nou honger. Hoop die verjaarsdag was lekker.
May 13, 2008 at 11:54 am
Coke het geen voedingswaarde, Johan en dit is sleg vir jou tande. Bier is gesond en plaasvervanger vir brood.
Bly om te sien die mense drink Amstel en nie Black Label nie.
May 13, 2008 at 12:22 pm
Definitief eerder sonder botter as sonder bier!
May 13, 2008 at 12:35 pm
“Ribburger en Coke”…naaaahhh…klink netnie reg nie.
Rustig…hang natuurlik af hoe ver jy geswot het…Amstel is so ‘n “nagraads-bier”, dis nou wanneer mens al so pond of twee sylangs verdien. Black Label is voorgraadsbier vir die platsak student…’n end-of-the-month-saltycrack-snack. Maar ‘n saltycrack eweneens!
May 13, 2008 at 1:57 pm
Duskant: Amstel was my voor en na-graad bier. Baie bly Heineken het hulle bier weer terug geneem. SAB maak maar swak bier.
Demoerin: Dink ook die botter kan maar bly. Maak elk geval net vet.
May 13, 2008 at 2:35 pm
dankie vir die voedingsinligting, rustig, ek gaan nou verseker meer bier drink.
May 13, 2008 at 3:20 pm
Laat ek nou maar die een wees wat oor die kos praat. Dis ‘n erg gebalanseerde bord kos daai. Al die regte voedingsgroepe, net een te veel stysel. As jy nou of die skyfies – of die brood weglaat kan jy maar ‘n bier bysit. Ek het so ‘n vet spesmaas Amstel is in alle geval gesonder as BL,
May 13, 2008 at 3:31 pm
Pikkelik: Ek werk in hotel in Ierland. As hulle ‘n troue hou dan bedien ons , “boiled potatoes, mashed potatoes, new potatoes en chips. Hulle is sommer kwaad as daar nie genoeg aartappels is nie. Verder drink hulle enige iets met alkohol. Selfs “after shave” as dit alkohol bevat.
May 13, 2008 at 3:34 pm
haai, julle is darem vreeslik lelik met black label. dis ‘n heerlike bier.
May 13, 2008 at 3:55 pm
Skielik wil ek weer ‘n student wees
May 13, 2008 at 4:08 pm
Whahaha @ Rustig… Moet dan al die warmmakers wees wat hulle gesond hou want met al daai stysel is een en almal ‘n kandidaat vir hoë cholestrol en ‘n hartaanval!!
May 13, 2008 at 7:50 pm
Die ribburger en die coke sal die ding vir my doen. Coke mag na bewering sleg wees vir die tande, maar ek gee dit nie kans nie, sien ek sluk dit af. Waars daai burger. Ek is nou honger. Hoop die verjaarsdag was lekker.
May 13, 2008 at 11:03 pm
Black Label is koning. Ek drink dit al van Std. 7 af.
Daai burgers lyk lekker.
May 14, 2008 at 1:50 am
dits was
May 14, 2008 at 10:25 am
In Wilgenhof, gelukkig, het ons Tafel Lager gedrink. Enigste ware bier.
May 14, 2008 at 10:33 am
Dit lyk lekker