So gepraat van publieke badkamers

selfoon 0wned

(Bogenoemde foto deur Appel.) In ‘n poging om voor te berei vir die hordes smse wat my vanaand gaan bespring, het ek ‘n bietjie springcleaning met my inbox gedoen. Hier is van die boodskappe wat ek die afgelope paar maande ontvang het:

Wat is “random in afrikaans? (Etienne)

Julle fokken raas!! (Sam)

hi, mY 1hOuR/1WoMaN CaBaReT iS ShOwiNg tHiS WeEk iN ThE ThEaTrE”An dEBrAaK” (LeFt, nExT To TeRrAcE&DrOs,ALeX aNdEr sTr)24tH&26tH OcT, 19:00. R10. GoOd eVe *tiLaNa (Tilana)

Hi Johan! Dis Sanette, ekt sam jou feminisme. Is jou opstel al klaar? Het jy dit oor M.Daly gedoen? As jy het, sal ek graag iets by j wil hoor. (Sanette)

Ht ons 10uur klas by viljoen? (Amor)

Elo al my maters!wil vi jule elkeen n guns vra.sal jule samblief jule posadresse more vi my sms, coz ek wou vi elkeen iets van oorsee af sambring, mar eks bevrees my budget gan dit ni toelaat ni,so ek wil vi almal teminste n poskaart stuur. seblief :) thnx,luvya all a million! ;) *marandi (Marandi)

Gepubliseerde digter, wel, knap gedaan. (Altus)

Eks dronk ;-) (Beate)

Allo. Het jy gesien hoe perform my blok gister en vandag? (Jacques)

O, waar is my dina,my dina,my dina?O,waar is my dina – die dina van my (Ruzelda)

Sheet bra, ek is oor 10 minute da! (Ben)

Jy is nou bietjie laat… Ek en Herman kuier by juf Botes,moet oor rukkie SWes toe om cds te gan haal as jy wil saamry? (Tiaan)

Hi almal. ‘n Vinnige update:ortopet sé d operasie was ‘n sukses; di senuwees wt bskadig ht kn herstel&ek kan (mskien) vn Dond af sondr di sling.Opgsom:dit gn goed! (Amor)

http://henno.wordpress.com leef! wel, so semi… :) en jy het n comment op joune. van nou af is blogs di shit.. dalk moet ons ‘n online kampus blog society begin? (Henno)

Hey loller! Ek’s ini kantoor as jy ‘n draai wil maak, mar dooskrat-uitstappie sou effens useless wees ;-) xA (Annelie)

Dankie vir die terugbel. (Walter)

Hey you!!!

Yes you!

I know you…

you always send me an sms after you’ve had a wank?

Looooooooooong time since I’ve heard from you? Hope u r not sick. (Die legendariese Oom Bol)

Fantasties (Jana Barnard)

Aaaaaaaaa (Jana Barnard 2 minute na bogenoemde)

My gunsteling SMS van die afgelope 365 dae het Ruzelda vanoggend vroeggg vir my gestuur, maar dis ‘n storie wat sy binnekort baie beter as ek sal kan vertel.

Sien julle in 2007.

4 Responses to “So gepraat van publieke badkamers”

  1. Kobus Ehlers Says:

    Oi vey

    Ke sidder in spanning

  2. Appel Says:

    Nerens in hierdie elle lange posting gee jy erkenning aan die persoon wat die foto in hierdie posting aan jou verskaf het nie. Jou lae en gemene lummel. Ek sal jou kry, al sit ek alleen in Media24 se gebou 09:47 op die eerste vloer op die eerste dag van 2007 met my motor geparkeer op Ton Vosloo se parkeerplek omdat nie eers die sekuriteitswagte vandag werk toe gekom het nie. Dis donker en leeg in hierdie gebou en ek is veronderstel om te werk … of ten minste ek dink so. Sal maar sien of my baas opdaag enigsins vandag.

    Dit tersyde. Ek gaan jou terug kry lummel.

  3. Johan Swarts Says:

    click op die foto ;)

    (maar goed, jy het gelyk, dis nie ‘n baie opvallende erkenning nie. hiermee my mees nederige verskoning, in triplikaat.)
    (maar goed, jy het gelyk, dis nie ‘n baie opvallende erkenning nie. hiermee my mees nederige verskoning, in triplikaat.)
    (maar goed, jy het gelyk, dis nie ‘n baie opvallende erkenning nie. hiermee my mees nederige verskoning, in triplikaat.)

  4. Johan Swarts Says:

    ek belowe ek sal nie weer verskonings in triplikaat maak nie
    ek belowe ek sal nie weer verskonings in triplikaat maak nie
    ek belowe ek sal nie weer verskonings in triplikaat maak nie

    …doh

Leave a Reply