(Bogenoemde foto deur Appel.) In ‘n poging om voor te berei vir die hordes smse wat my vanaand gaan bespring, het ek ‘n bietjie springcleaning met my inbox gedoen. Hier is van die boodskappe wat ek die afgelope paar maande ontvang het:
Wat is “random in afrikaans? (Etienne)
Julle fokken raas!! (Sam)
hi, mY 1hOuR/1WoMaN CaBaReT iS ShOwiNg tHiS WeEk iN ThE ThEaTrE”An dEBrAaK” (LeFt, nExT To TeRrAcE&DrOs,ALeX aNdEr sTr)24tH&26tH OcT, 19:00. R10. GoOd eVe *tiLaNa (Tilana)
Hi Johan! Dis Sanette, ekt sam jou feminisme. Is jou opstel al klaar? Het jy dit oor M.Daly gedoen? As jy het, sal ek graag iets by j wil hoor. (Sanette)
Ht ons 10uur klas by viljoen? (Amor)
Elo al my maters!wil vi jule elkeen n guns vra.sal jule samblief jule posadresse more vi my sms, coz ek wou vi elkeen iets van oorsee af sambring, mar eks bevrees my budget gan dit ni toelaat ni,so ek wil vi almal teminste n poskaart stuur. seblief
thnx,luvya all a million!
*marandi (Marandi)
Gepubliseerde digter, wel, knap gedaan. (Altus)
Eks dronk
(Beate)
Allo. Het jy gesien hoe perform my blok gister en vandag? (Jacques)
O, waar is my dina,my dina,my dina?O,waar is my dina – die dina van my (Ruzelda)
Sheet bra, ek is oor 10 minute da! (Ben)
Jy is nou bietjie laat… Ek en Herman kuier by juf Botes,moet oor rukkie SWes toe om cds te gan haal as jy wil saamry? (Tiaan)
Hi almal. ‘n Vinnige update:ortopet sé d operasie was ‘n sukses; di senuwees wt bskadig ht kn herstel&ek kan (mskien) vn Dond af sondr di sling.Opgsom:dit gn goed! (Amor)
http://henno.wordpress.com leef! wel, so semi…
en jy het n comment op joune. van nou af is blogs di shit.. dalk moet ons ‘n online kampus blog society begin? (Henno)
Hey loller! Ek’s ini kantoor as jy ‘n draai wil maak, mar dooskrat-uitstappie sou effens useless wees
xA (Annelie)
Dankie vir die terugbel. (Walter)
Hey you!!!
Yes you!
I know you…
you always send me an sms after you’ve had a wank?
Looooooooooong time since I’ve heard from you? Hope u r not sick. (Die legendariese Oom Bol)
Fantasties (Jana Barnard)
Aaaaaaaaa (Jana Barnard 2 minute na bogenoemde)
My gunsteling SMS van die afgelope 365 dae het Ruzelda vanoggend vroeggg vir my gestuur, maar dis ‘n storie wat sy binnekort baie beter as ek sal kan vertel.
Sien julle in 2007.

Posted by Johan Swarts 
Posted by Johan Swarts 
Posted by Johan Swarts 
Ek is trots daarop om ‘n Suid-Afrikaner te wees, maar daar is soms dinge wat maak dat ek eerder my kop in die grond wil steek. Uit skaamte. (En ek praat nie hier van Egoli nie.)
Raar maar waar – hierdie “rot” maak mense bereid om R30 te betaal vir buggy, tweedimensionele Javaspeletjies (weining groter as ‘n paar honderd kilobytes) en 128 x 128 pixelated foto’s wat soms nie eers op ‘n selfoonskerm pas nie. Dit terwyl hedendaagse selfone oor meer verwerkingskrag beskik as die persoonlike rekenaars wat destyds
My gunsteling oomblik van die afgelope twee dae was toe Walter vir my die
Twee liedjies wat my sinapse vandag soos tikverslaafdes met oopgespalkte pupille laat rondspring het, is 










