Padaanwysing

Johan Swarts se bl0g het verskuif na

http://www.gormendizer.co.za

Hierdie webtuiste dien as argief en rugsteun vir die eerste twee jaar se data. Die oorspronklike inskrywings kan steeds gelees word via die argiefskakels in die kantstaaf.

2 Responses to “Padaanwysing”

  1. Rojean Says:

    Hallo, is hier enige artikels oor Carol Boyes? Gormendizer – jy’t belowe jy gaan ‘n goeie kwaliteit artikel daarvan op jou blog sit. Wanneer waar??

    Dammit, jyt selfs iets oor ou Jurie Els – is hy ooit nog getroud? Wat van iets oor Nando’s se funny nuwe ads?

  2. kabouter Says:

    Afrikaans???

Leave a Reply